Bağış 15 Eylül 2024 – 1 Ekim 2024 Bağış toplama hakkında

Bloed Skree: DRIé EEN TWEE

Bloed Skree: DRIé EEN TWEE

Annico van Vuuren
Bu kitabı ne kadar beğendiniz?
İndirilen dosyanın kalitesi nedir?
Kalitesini değerlendirmek için kitabı indirin
İndirilen dosyaların kalitesi nedir?
Annico van Vuuren se BLOED SKREE: DRIé, EEN TWEE pas knus in enige Gr 6, 7, 8 of 9 (van alle ouderdomme!) se hartvoege. Dis heerlike jong leesstof!
Hoewel Miri, Tee en Ehin mekaar in ‘n koshuis raakloop, is hierdie nie rêrig ‘n skool- of koshuisverhaal nie. Dis húlle – al drie het reeds die donker kant van die lewe ervaar – se soeke na ‘n eie identiteit: EN NA MEKAAR. Want hulle is ‘n drieling met twee wat voor hulle derde verjaarsdag ontvoer is. Ehin is die soeker, sy hele bestaan draai om sy pogings om die verlore twee te vind. Miri is die vegter, maar een groot vrees oorskadu haar hele menswees. Tee is onmagtig om enige situasie te hanteer...
Dié twee – nog altyd net ‘n tweeling – weet nie van hulle verlore derde deel nie, daar is net ‘n onverstaanbare soeke – en toe Ehin in hulle lewens verskyn ‘n smagting om naby hom te wees. Tog, dis mos onmoontlik dat hulle iets met sy ontvoerde boetie en sussie te doen kon hê?
Dan is die bose oom Sam daar: Gaan hy daarin slaag om groot geld uit nóg ‘n ontvoering te maak – want slaan die weerlig dan nie dikwels ‘n tweede keer op dieselfde plek nie? Kan Oups, amper negentig, hulle beskerm?
Yıl:
2013
Dil:
afrikaans
ISBN:
CACAAE47-E7DA-46B2-B16E-9461F8EAB293
Dosya:
EPUB, 146 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2013
Online Oku
'e dönüştürme devam ediyor
dosyasına dönüştürme başarısız oldu

Anahtar ifadeler